Kontak nommer
0661295379
Ek is Alicia, `n Grafiese Ontwerper van harte. Ek vind my passie daarin om mense in `n kreatiewe manier gelukkig te maak. Elk persoon het al gedroom van `n spesiale geleentheid in hulle lewe wat hulle net nie self kon kreatief uitvoer nie.
Wel, ek wil graag jou droom bewaarheid.
Ek ontwerp tans enige iets waaraan jy kan dink! Troues is hoog op my populêre lys. Besighede nader my vir die ontwerp van hulle besigheid se kreatiewe deel en mammas vir hulle kinders se partytjie toebehore.
Kreatief en gelukkige kliënte is my passie.
Ek het die voorreg gehad om van Irene-Louise van Wyk se Trou Skryfbehoeftes te ontwerp. Ek sal graag wil deel wees van jou spesiale dag - Kontak my vandag nog.
Reg oor Suid-Afrika
Maandag
24h oop
Dinsdag
24h oop
Woensdag
24h oop
Donderdag
24h oop
Vrydag
24h oop
Saterdag
24h oop
Sondag
7:00 vm - 11:00 vm
Mei 23, 2022 7:21 nm plaaslike tyd
0661295379