Kontak nommer
+27615454045
Om foto's te neem het my van kleins af gefassineer. Ek is gebore met ’n ou sensitiewe siel, en ek het altyd gewonder oor die storie agter die foto. Dit is wat ek graag met Weskus Kiekies wil bereik. Ek wil jou storie lewe, hart, stem en visie gee, maar die belangrikste van alles, ek wil jou siel vasvang. Kyk na my profiel en jy sal ontdek dat daar 'n storie agter elke prentjie vasgevang is.
ENGAGEMENT
WEDDINGS
MATERNITY
BIRTHDAYS
PORTRAITS
EVENTS
Hunter Street, Elands Bay, South Africa
Maandag
Alleenlik op afspraak
Dinsdag
NVT
Woensdag
NVT
Donderdag
NVT
Vrydag
NVT
Saterdag
NVT
Sondag
NVT
Mei 23, 2022 8:08 nm plaaslike tyd
+27615454045