• SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Menu
  • SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Icons
Teken in
Icons
Registreer
ADVERTEER 'N DIENS

Brain Gain Neurofeedback Training - Centurion

  • Kontak Ons
  • Profiel
  • prev
  • next
  • Kontak Ons
  • Boekmerk
  • Deel
  • Stuur e-pos
  • Stuur boodskap
  • prev
  • next
Profiel foto
My diens

Brain Gain Neurofeedback Training is 'n eg Suid-Afrikaansie maatskappy wat mense help om hulle konsentrasie te verbeter en te fokus op dit wat belangrik is in die lewe.

Ons gebruik neuroterugvoering om mense met ADHD en ander aandagprobleme te help. Ons bied ook neuroterugvoering aan mense wat nie aandagproleme het nie, maar die top van hulle klas, sport of professie wil bereik.

Al ons kliente doen die plaaslik ontwikkelde Tesca Assessering om hulle konsentrasie te toets, asook vir  emosionele en spesifieke leerprobleme. Die Tesca word ook gebuik om vordering te montitor. Nog 'n aanwending is om die effektiwiteit van medikasie te toets deur die Tesca. Die toets word dan gedoen voor die gebruik van medikasie en weer 2,5 ure later.

Die toets word geassesseer volgens die protokol van 'n psigiater en beveel dan 'n sekere hoeveelheid neuroterugvoeringsessies aan.

Neuroterugvoering is baie suksesvol in die behandeling van ADHD, angstigheid, sekere leerprobleme, slaaploosheid en migraines.

Ons bied ook 'n unieke skoolgereedheidstoets wat nie net die konsentrasie vermoe toets deur die Tesca nie, maar ook die kind se vlak van groot motoriese  ontwikkeling en die vaardighede wat nodig is vir Graad 1.

Ligging

157 Roedolf Avenue, Clubview, Centurion, South Africa

Kry aanwysings
Toe
Oop ure vandag: 8:00 vm - 5:00 nm
  • Maandag

    8:00 vm - 5:00 nm

  • Dinsdag

    NVT

  • Woensdag

    NVT

  • Donderdag

    NVT

  • Vrydag

    NVT

  • Saterdag

    NVT

  • Sondag

    NVT

  • Mei 23, 2022 6:59 nm plaaslike tyd

Kontak nommer

0836481207

Jy stel ook moontlik belang in

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Plan Design service

  • Noordhoek Main Road

Anina Aucamp

  • Pretoria

Nuttige Skakels

> Paneelbord
> Laai Advertensie
> Soek

Nuutste Advertensies

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Bepalings en voorwaardes | Kontak Ons | © 2021 Solidariteit

Cart

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Telegram
  • LinkedIn
  • Tumblr
  • VKontakte
  • Pos
  • Kopieer skakel
  • TEKEN IN
  • REGISTREER
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS