• SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Menu
  • SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Icons
Teken in
Icons
Registreer
ADVERTEER 'N DIENS

Capex Solutions

  • Kontak Ons
  • Profiel
  • prev
  • next
  • Kontak Ons
  • Boekmerk
  • Deel
  • Stuur e-pos
  • Stuur boodskap
  • prev
  • next
Profiel foto
My diens

Capex Solutions (PTY) Ltd spesialiseer in die identifiseering van verskaffers vir mediese toerusting. Ons kan projekte bestuur vanaf plan-fase regdeur tot en met installasie en ingebruikneming. As 'n hospitaal administrateur is jou taak om vir jou pasiënte te sorg en te verseker dat hulle die beste moontlike sorg ontvang.

Ons kan help met die goed waarin jy nie spesialiseer nie, soos toerusting identifikasie, aankope en ook kliniese ingeneurs funksies. Wanneer dit kom by die uitbreiding en ontwerp van nuwe fasiliteite en die aankope van mediese toerusting, is ons gereed om jou met die beste diensverskaffers te verbind teen die beste tariewe. Ons wil graag beklemtoon dat ons nie 'n middelman of 'n toerustingverskaffer is nie, maar eerder 'n uitbreiding van jou maatskappy om jou aankoop proses soos glad as moontlik te laat geskied. Ons het ooreenkomste met verskeie betroubare verskaffers en ons kan daarom die beste prys vir jou as ons kliënt beding.

Ons span is onafhanklike, gekwalifiseerde bedryfskenners in projekbestuur, beplanning en verkryging van gesondheidsorgoplossings.

Die poging om take uit te voer wat nie binne die bestek van jou vaardigheidstel is nie, is op sigself swak benutting van hulpbronne, aangesien die tyd wat dit neem om hierdie take te voltooi, tyd wegneem van kernbesigheidsaktiwiteite wat in lyn is met vaardighede. Die uitkontraktering van die gebiede waar daar beperkte interne kundigheid is maak voorsiening vir die beste benutting van hulpbronne, wat dus in lyn is met optimale wins.

Ligging

Suid-Afrika

Kry aanwysings
Kategorie
  • Gesondheidsorg
Maak oop
Vandag 24h oop
  • Maandag

    24h oop

  • Dinsdag

    NVT

  • Woensdag

    NVT

  • Donderdag

    NVT

  • Vrydag

    NVT

  • Saterdag

    NVT

  • Sondag

    NVT

  • Mei 23, 2022 7:59 nm plaaslike tyd

Kontak nommer

0761523785

Sosiale Netwerke
  • Facebook

Jy stel ook moontlik belang in

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Plan Design service

  • Noordhoek Main Road

Anina Aucamp

  • Pretoria

Nuttige Skakels

> Paneelbord
> Laai Advertensie
> Soek

Nuutste Advertensies

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Bepalings en voorwaardes | Kontak Ons | © 2021 Solidariteit

Cart

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Telegram
  • LinkedIn
  • Tumblr
  • VKontakte
  • Pos
  • Kopieer skakel
  • TEKEN IN
  • REGISTREER
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS