Kontak nommer
0833070939
DigiLit voorsien die A<~>Z van die ABC van digitale vaardighede aan skool IKT laboratoriums sowel as aan tuisskole en individue regoor Suid Afrika. Die beginner tot medium vlak inhoud dek verskeie konsepte soos bv muis-, sleutelbord-, IKT vaardighede, kodering, robotika, en verskeie ander velde wat leerders bemagtig om leiers en nie net gebruikers van tegnologie te wees. Ons internasionale gestandariseerd kurrikulums is nie net prettig en leersa maar ook gebruikersvriendelik gerugsteun deur onderwysers ontwikkeling en jare se ondervinding
Elm Road, Benoni AH, Benoni, South Africa
0833070939