Kontak nommer
082 805 1336
Ek doen graag enige administratiewe werk van die huis af. Vertalings van Afrikaans na Engels en visa versa. Ek verskaf ook tuisgemaakte produkte soos speelgoed, plekmatjies ensovoorts, ideaal vir padstalle. Ek het goeie internet konneksie en kan take verrig op kort kennisgewing. 40 Jaar se werksondervinding, rekenaargeletterd, bietjie agter met digitale stappe, maar is besig om my kennis aan te vul.
Suid Afrika - "remote"
Maandag
24h oop
Dinsdag
NVT
Woensdag
NVT
Donderdag
NVT
Vrydag
NVT
Saterdag
NVT
Sondag
NVT
Mei 23, 2022 7:36 nm plaaslike tyd
082 805 1336