Kontak nommer
083-294-3769
Ek bied privaat onderrig aan vir leerlinge in die Junior Fase (Gr1-3). Ek het ook ondervinding met Gr 4-6 leerlinge. Ek kan 'n wye veld van behoeftes hanteer: Perseptuele ontwikkeling, Daaglikse huiswerkhulp, Privaat onderrig, Tuisonderrig, Leeshulp vir aanvangslees & ontwikkeling van leesbegrip, Wiskundige hulp, Woordeskatontwikkeling en sinskonstruksie vir EAT, Lees en leerhulp vir leerlinge Gr4-6.
Ek werk ook individueel met leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes bv, blindheid, serebraalgestremdheid, spraakgebreke, ADD, ADHD, ens.
Ek verwerf ‘n HOD Junior Primêre Diploma, asook ‘n VDO SPO Diploma (Verdere Diploma in Onderwys: Spesiale Onderwys). Verder het ek ‘n 2 jaar Sertifikaat in Christen Berading, ek is geskool in Ouerleiding, het gespesialiseerde kennis en ondervinding in aanvangslees en verwante velde soos leesspoed, leesbegrip, studiemetodes, ens. Edublox opleiding en implementering & spesifieke kennis tov die ontwikkeling van verskeie aspekte van konsentrasie en geheue. Werk met individuele leerlinge deur toepaslike terapie en hulp.
201 Koedoe Street, Wierdapark, Centurion, South Africa
Maandag
8:00 vm - 5:00 nm
Dinsdag
8:00 vm - 5:00 nm
Woensdag
8:00 vm - 5:00 nm
Donderdag
8:00 vm - 5:00 nm
Vrydag
8:00 vm - 5:00 nm
Saterdag
Toe
Sondag
Toe
Mei 23, 2022 7:35 nm plaaslike tyd
083-294-3769