Kontak nommer
0846806860
Is jy 'n besigheidseienaar en wil graag jou besigheid groei en uitbrei? Ons kan jou help om in all areas van jou besigheid te verbeter en sodoende jou produktiwiteit, profyt en jou volhoubaarheid te versterk en verbeter.
Selfs as jy jou besigheid so wil posisioneer sodat jy dit kan verkoop vir 'n aanvaarbare bedrag, kontak ons! Business Doctors het eie sagteware ontwikkel wat die nodige diagnostiese gereedskap en prosesse in plek het om jou te help om jou besigheid se waarde met soveel as 71% (gemiddeld) op te stoot.
Ons doen 'n GRATIS BESIGHEIDS GESONDHEIDS TOETS met ons eerste afspraak wat insluit 'n waardasie van jou besigheid.
Howitzer Avenue, Ifafi, Hartbeespoort, South Africa
Maandag
9:00 vm - 4:00 nm
Dinsdag
9:00 vm - 4:00 nm
Woensdag
9:00 vm - 4:00 nm
Donderdag
9:00 vm - 4:00 nm
Vrydag
9:00 vm - 3:00 nm
Saterdag
NVT
Sondag
NVT
Junie 29, 2022 2:26 vm plaaslike tyd
0846806860