• SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Menu
  • SOEK
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS
Icons
Teken in
Icons
Registreer
ADVERTEER 'N DIENS

MEZHER GROUP (PTY)LTD

  • Kontak Ons
  • Profiel
  • prev
  • next
  • Kontak Ons
  • Boekmerk
  • Deel
  • Stuur e-pos
  • Stuur boodskap
  • prev
  • next
Profiel foto
My diens

Die eienaar van die besigheid is Johan Joubert 'n Gerigistreerde opmeter met vyf en twintig jaar intensiewe ondervinding in die bedryf. Ons is opgewonde om bekend te stel dat daar ook 'n Drone kapasiteit bygevoeg is en dat daar gebruik gemaak word van gerigistreerde Drone's, gelensieerde operateurs en ons voldoen aan al die voorgeskrewe wetgewing en regulasies soos voorgeskryf deur DOT, ICASA en SACAA. Verder beskik Mezher Group oor die nodige Derde Party Publieke Aanspreeklikheid Versekering.

Deur gebruik te maak van die korrekte sagteware en Lugvaartuie is ons instaat om die volgende noodsaaklike dienste te lewer.

Lugkaartering.

Lugfotografie.

DTM

Ortomosaic

Inspeksies van ontoeganklike plekke.

Verskeie ander  dienste volgens klient se behoefte.

Volume berekeninge.

Ons lewe hoofsaaklik 'n diens vir argitekte, stads en streeksbeplanners, ingeneurs, boukontrakteurs, versekeraars, boere en verskeie ander instansies.

Alhoewel ons gebaseer is in Middelburg is ons mobiel en bedien die hele Suid Afrika.

Kontak gerus indien u meer inligting benodig.

 

 

 

 

Ligging

Middelburg

Kry aanwysings
Kategorie
  • Ambags en Nutsmanne
Maak oop
Vandag 24h oop
  • Maandag

    24h oop

  • Dinsdag

    24h oop

  • Woensdag

    24h oop

  • Donderdag

    24h oop

  • Vrydag

    24h oop

  • Saterdag

    Alleenlik op afspraak

  • Sondag

    NVT

  • Mei 23, 2022 8:33 nm plaaslike tyd

Kontak nommer

0720329073

Jy stel ook moontlik belang in

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Plan Design service

  • Noordhoek Main Road

Anina Aucamp

  • Pretoria

Nuttige Skakels

> Paneelbord
> Laai Advertensie
> Soek

Nuutste Advertensies

Linda Botts

  • Howitzer Avenue

Bepalings en voorwaardes | Kontak Ons | © 2021 Solidariteit

Cart

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Telegram
  • LinkedIn
  • Tumblr
  • VKontakte
  • Pos
  • Kopieer skakel
  • TEKEN IN
  • REGISTREER
  • DIENSNET
  • KONTAK ONS