Kontak nommer
0123333601
Welkom By Serenity Accounting Company,
Die finansies maatskappy waar jy altyd gemaklik sal wees soos familie wat na mekaar omsien. Ons doen belasting, persoonlik en besighede, boeke vir eenmansake en privaat maatskappye asook die registrasies waar nodig vir die Eiendoms Beperk (Pty (Ltd)) of SAID/SARS of self by die departement van arbeid vir werkloosheids versekering en besering aan diens.
Ons fokus is diens vir ons klient en om te kyk na hulle belange. Ons het 'n passie vir individue, klein na middel geregistreerde maatskappye en pas in waar die entrepeneur ons benodig en ons groei saam met die klient sonder om sy sak plat te maak.
Ons wil 'n legendariese platform bou vir maatskappye om te groei en die hemels te bereik.
6 Mark Street, Kilner Park, Pretoria, South Africa
Maandag
8:00 vm - 7:00 vm
Dinsdag
8:00 vm - 5:00 nm
Woensdag
8:00 vm - 5:00 nm
Donderdag
8:00 vm - 5:00 nm
Vrydag
8:00 vm - 4:00 nm
Saterdag
Toe
Sondag
Toe
Mei 23, 2022 7:45 nm plaaslike tyd
0123333601